Wie is ons?
Die Bittereinders is ʼn pragmatiese Jeugbeweging
wat vir die Afrikaner gemeenskap tot stand gebring is. Ons strewe om die verlore identiteit, sin van gemeenskap en broederskap van ons generasie te restoreer. Ons sal dit doen deur die jeug saam te trek en te koördineer, om op te staan teen sosiale, ekonomiese en rasgebaseerde diskriminasie. Saam sal ons herbou aan ons taal, kultuur en erfenis!
Word Deel